Arthur Rubinstein

Arthur Rubinstein
Arthur Rubinstein in 1937
Agtergrondinligting
Gebore28 Januarie 1887
Łódź, Kongres van Pole
Sterf20 Desember 1982 (op 95)
Genève, Switserland
Beroep(e)Pianis
InstrumenteKlavier

Arthur Rubinstein, KBE (Pools: Artur Rubinstein; 28 Januarie 188720 Desember 1982) was van Pools-Amerikaanse afkoms[1] en 'n klassieke pianis. Hy het internasionale lof ontvang vir sy uitvoering van 'n verskeidenheid komponiste, en baie het hom beskou as die beste Frédéric Chopin-vertolker van sy tyd.[2][3]Hy is al beskryf as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu.[4][5][6] Hy het vir agt dekades in die openbaar gespeel.[7]

  1. https://www.britannica.com/biography/Artur-Rubinstein, ”Polish American virtuoso pianist,”
  2. "Arthur Rubinstein Dies in Geneva at 95". The New York Times. 21 November 1982. Geargiveer van die oorspronklike op 27 Augustus 2013. Opgespoor op 6 November 2011.
  3. Schonberg, Harold C. (1987) The great pianists. Simon & Schuster. ISBN 0671638378
  4. https://www.britannica.com/biography/Artur-Rubinstein, “Artur Rubinstein, Artur ook gespel as Arthur, (gebore 28 Januarie 1887, Łódź, Pole, Russiese Ryk—sterf op 20 Desember 1982, Genève, Switserland), Pools-Amerikaanse virtuoos pianis wat beskou word deur baie as die 20ste eeu se voorste interpreteerder van die repertoire".Vertaal na Afrikaans
  5. "Arthur Rubinstein Dies in Geneva at 95". The New York Times. 21 November 1982. Geargiveer van die oorspronklike op 27 Augustus 2013. Opgespoor op 6 November 2011.
  6. Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. ISBN 978 2 3505 5192 0.
  7. Teachout, Terry (1996). "Whatever Happened to Arthur Rubinstein". Commentary. 101 (2): 48–51.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search